Navigated to Wie is die nuwe Britse premier Liz Truss en hoekom moet ek omgee? Mia Spies vra prof. Jo-Ansie van Wyk.

Wie is die nuwe Britse premier Liz Truss en hoekom moet ek omgee? Mia Spies vra prof. Jo-Ansie van Wyk.

Sep 9, 2022
14 mins

Episode Description

Die nuutverkose Britse premier Liz Truss moet leiding neem te midde van ‘n sukkelende ekonomie, energiekrisis en stygende lewenskoste. Truss het in haar eerste toespraak as premier onderneem om dadelik in te spring en die groot uitdagings wat Brittanje in die gesig staar aan te spreek. Die vraag is, hoe? En hoe raak dit my hier aan die suidpunt van Afrika? Mia Spies vra ‘n kenner van internasionale politiek by Unisa prof. Jo-Ansie van Wyk.

See all episodes

Never lose your place, on any device

Create a free account to sync, back up, and get personal recommendations.