Navigated to Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.

Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.

May 23, 2023
11 mins

Episode Description

Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
See all episodes

Never lose your place, on any device

Create a free account to sync, back up, and get personal recommendations.