Sukses

Jul 2, 2024
11 mins

Episode Description

Die meeste mense werk en woeker in die lewe. Nie om dowe neute nie, maar om iets te bereik. Meestal sukses. En die redes daarvoor is legio, maar hoofsaaklik wil mens ‘n verskil maak.

Tydens hierdie meditasie kan jy jou talente, sterkpunte en vaardighede herontdek, want dit alles is alreeds diep binne jou. Afrikaans.Radio · siel
See all episodes

Never lose your place, on any device

Create a free account to sync, back up, and get personal recommendations.