Radio Afrikaans Leef
ยทS1 E8
Stem van die digters (Stemme van bekende Suid-Afrikaanse digters) saam met Esra Plaatjies
Episode Description
In hierdie episode van Stem van die digters luister ons na die voorlesings van verskeie bekende Suid-Afrikaanse digters. Ons luister ook nie Doep en Whaden Johannes se liedjie Die Khoi Kraai.