Radio Afrikaans Leef
·S2 E3
Stem van die digters (Nadine Hendricks, Misca Koorman en Zebulon Kochk) saam met Esra Plaatjies
Episode Description
Dis Valentynsdag! Vanaand gesels ek saam met Nadine Hendrick en Miscka Koorman oor hulle perspektiewe oor liefde. Die fenominale digter Zebulon Kochk deel ook 'n paar van sy liefdes gedigte saam met ons.