Radio Afrikaans Leef
·S2 E1
Stem van die digters (Mishca Koopman en Luke Davids) saam met Esra Plaatjies
Episode Description
Esra Plaatjies gesels saam met Mishca Koopman, 'n tweedejaar student aan Bolland Kollege in Stellenbosch oor haar liefde en passie vir Afrikaanse digkuns. Luke Davids, met die verhoognaam, Young UTH kuier ook saam.