Stem van die digters (Lucia Booys) saam met Esra Plaatjies

Sep 23, 2022
26 mins

Episode Description

Vandag op Stem van die digters gesels Esra Plaatjies saam met Lucia Booys, 'n onderwyseres en 'n begeesterde digter, oor haar liefde vir digkuns. Ons ook 'n paar gedigte van David Jantjies.

See all episodes