Radio Afrikaans Leef
·S1 E8
Stem van die digters (Chantel Vergotine en Minnie Petersen) saam met Esra Plaatjies
Episode Description
Vandag gesels Esra saam met Chantel Vergotine, 'n digter van Ceres in die Wes-Kaap en Minnie Petersen, die speaker van Stellenbosch Munisipaliteit oor hulle liefde en passie vir gedigte skryf. Chantel en Minnie lees ook paar van hulle gunsteling gedigte voor.