Praat Saam (Chante Rector en Pejay) saam met my Esra Plaatjies

Jan 31, 2022
17 mins

Episode Description

Baie leerders word afgeknou by die skool en selfs by die huis. Ons gesels vanaand saam met Chante Rector 'n onderwyseres in die Wes-Kaap oor hoe om afknouery te hanteer. Pejay, 'n kletsrymer van Willowmore in die Oos-Kaap gesels ook vanaand saam. 

See all episodes