Navigated to ”Vlaag ontvoerings in SA kommerwekkend.” Só waarsku Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout.

”Vlaag ontvoerings in SA kommerwekkend.” Só waarsku Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout.

Oct 7, 2022
22 mins

Episode Description

Die ontvoering van ‘n vrou verlede week in Kaapstad is die jongste van ‘n reeks ontvoerings hier op eie bodem. Die 35-jarige Oekraïense vrou se geel Audi is in Blue Downs tot ‘n stilstand gedwing toe twee karre weerskante van haar stilhou, sy is uit haar voertuig gepluk, twee skote is afgevuur voor haar ontvoerders met haar weggejaag het. Dit alles helder oordag. ‘n Video van die voorval word wyd op sosiale media gedeel. Die kriminoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria prof. Christiaan Bezuidenhout praat met Mia Spies oor die kommer wat ontstaan oor ontvoerings en gyselaarsituasies in die land en wat jy kan doen as dit jou oorkom.

See all episodes

Never lose your place, on any device

Create a free account to sync, back up, and get personal recommendations.