Hoe was jou naweek? met Stix 12-08-2020

Aug 12, 2020
1h 10m

Episode Description

In die week se bonus episode praat Stix met sy kreatiewe vriend Kyle. Hulle praat oor kreatiwiteit, wat dit is, waar dit vandaan kom, hoe dit werk en hoe dit ervaar word. Wat is kuns even?

See all episodes