Hoe was jou naweek? met Stix 04-08-2020

Aug 4, 2020
1h 11m

Episode Description

Die week praat ek oor jou eie alkohol maak by die huis, want soos Jules altyd gesê het: "Good people disobey bad laws."
Ek praat ook oor my secret art project waaroor ek nie eintlik praat nie. Daar is baie oor Zwakala gemmerbier en die gemmerbier wat ek nou self maak by die huis, die nuwe mic wat veroorsaak dat ek alweer echo in "studio" kan hoor.

See all episodes